Ek wil hê jy moet weet, sy bly steeds my kind / Susan Lemmer (ma van Cézanne Visser)

R85.00

Ek staan op die lughawe vir Cézanne en wag. Daar is skielik ‘n roering onder die mense en ek kry byna stuipe want Advokaat Barbie het pas gearriveer. Ek kon netsowerl ‘n bord voor my bors gehou het: Ja, ek is haar ma.

Seker een van die grootste nagmerries wat ‘n ouer kan tref, het met Susan Lemmer gebeur. Haar pragtige dogter, Cézanne Visser, is skuldig bevind op 11 aanklagtes rakende kindermolestering en die vervaardiging van kinderpornografie.

Dit is die verhaal van ‘n Ma wat deur hel is oor die verkeerde keuses wat haar dogter gemaak het. Dit is ook die storie van ‘n vrou wat eerlike is oor die foute waaraan sy self skuldig is…

1 in stock

SKU: BIO.OPE.004/12/23 Category:

Description

Skrywer:  Ingrid Botha

Uitgewer: Carpe Diem Media

Datum: Eerste uitgawe, eerste druk 2011

Toestand: Sagteband soos nuut, vorige eienaar se naam voorin