“En ek is … nog hy ” /van Melle, J.

R90.00

‘n Roman uit die tyd van die Rebellie van 1914.

Op titelblad staan die nota: Hierdie roman is ‘n Afrikaanse verwerking van Bart Nel, deur die skrywer self.

Out of stock

SKU: FIKSIE.FOR.068/9/22 Category:

Description

Voortrekkerpers Beperk

1942

Groen hardebandboek  – boek is oud en sonder omslag blaaie vergeel maar in mooi toestand vir sy ouderdom