Description
Uitgewer: Anthropos Uitgewers
Datum: 1989
Toestand: Sagteband boek in netjiese toestand, met swart en wit fotos in boek
R100.00
Uit die dagboek van Corrie Gutter-Bruwer, eggenote van wyle prof dr J.P. van S Bruwer. Hierdie outobiografiese werk uit die pen van Cora Esterhuizen (Gebore Gutter) word in ligter trant ingelui deur ‘n reeks dikwels humoristiese sketse van ervaringe tydens opleiding in die oorwegend Engelssprekende Johannesburgse Algemene hospitaal. Daarna volg herinneringe aan haar werk as verpleegster en nog vele meer ervaringe…
Hoofstukindeling:
Die begin van my loopbaan, Vertrek uit my ouerhuis, Opleiding as verpleegster in Johannesburg
Ontmoetings, Ons eerste verkenning, Christine Krige en Geertjie Riphagen by Nsadzu
Die verhaal van Cimwemwe, Ou Jereminsky, Raadsitting op Madzimoyo, Hannes Bruwer
Besondere ervarings, Aanstellinge, ‘n Kraamgeval, Ayembezi, ‘n Wonderlike gebeurtenis op Madzimoyo, Bertha
Saam met Hannes Bruwer, Rustige stamaktiwiteite, Inisiasieseremonie van pasgehude vrouens
Nyanje, Madzimoyo en daarna, Suidwes-Afrika, Port Elizabethe en Personeregister
Out of stock
Uitgewer: Anthropos Uitgewers
Datum: 1989
Toestand: Sagteband boek in netjiese toestand, met swart en wit fotos in boek