Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 2000
Hardebandboek met mooi gekleurde glansvoorblad, boek nog in puik toestand, geel merk op binneblad waar ‘n plakker was en ‘n swart streep op die papierkant van die boek
Boek is propvol foto’s waar dit die teks ondersteun.

