Fantasie en die kinderboek : ‘n kernhandleiding / Elsabe Steenberg

R100.00

Inhoud:

Omskrywing

Fantasie en kinderverhale

Fantasie en die sprokie

Die skryf van fantasieverhale

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.WAV.004/6/19 Category: Tags: , , ,

Description

HAUM-Literêr

Eerste uitgawe eerste druk 1987

Hardeband met volkleur glansvoorblad boek is soos nuut – wel hier en daar ‘n potloodonderstreping in die boek

Leer by die meesteres van kinderboeke – Elsabe Steenberg