4 x 4 : ‘n Praktiese gids tot Veldryavonture in Suider-Afrika / Jan Joubert

R100.00

Die boek is ter nagedagtenis aan my grootvader en die Namibiese pionier, Abraham Albertus Erasmus (1895-1976 by wie ek my eerste lesse in ‘n 4×4 gekry het en wat my met die liefde vir die Afrikaveld besiel het.

Inhoud:

Geniet die natuur ten volle
Beplan jou reis
Jou voertuig
Jou voertuig se toerusting
Sleepwaens
Bestuur in die veld
Wat om saam te neem
Die kampeerplek
Die kombuis
Veiligheid
Higiëne en noodhulp
Die menslike element
Die menslike element
Veldetiket
Kontrolelyste
Indeks

 

 

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.SUR.117/6/20 Category:

Description

Struik Uitgewers

Eerste Afrikaanse uitgawe 1999

Sagteband nog mooi en nuut

Illustreerder: Clarence Clarke

In Afrikaans vertaal deur Annelene van der Merwe