Franse briewe : Pos uit Provence / Marita van der Vyver

R90.00

Dis nou vyf jaar sedert jy met Die hart van ons huis kennis gemaak het met my dikwels onidilliese lewe in ‘n idilliese landskap – my lewe in Provence. En ons woon steeds in Kerkstraat. (En dit klink steeds meer eksoties in Frans: Rue de l’eglise.)

Ons, dis nou ek en my Franse man Alain, en vier kinders – woon steeds oorkant ‘n twaalde-eeuse klipkerk, toneel van vele begrafnisse en enkele trouse, in ‘n kliphuis met blou hortjies en ‘n plataanboom warronder ons in die somer eet.

Out of stock

SKU: FIKSIE.ANK.018/21/1/23 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste uitgawe 2008

Toestand: Boek in sagteband soos nuut, geteken deur Marita van der Vyver en naam van vorige eienaar met boodskappie voorin geskryf