Gebed / H. van der Wateren

R75.00

Die aanvanklike bedoeling was om net iets saam te stel oor die gebed van ons Here Jesus Christus – die volmaakte gebed wat populêr bekend geword het as die “Onse Vader”.

Toe het Job voor my kom staan. Daardie moeilike boek, Job, wat in digterlike taal so onverstaanbaar lyk. Om egter te midde van die rykdom van beeldspraak, Job as gebedsworstelaar raak te sien, is om daarin ‘n spieëlbeeld van myself en my eie gebedsworstelinge te bemerk. Job se opstandigheid weerspieël my eiewilligheid, sy moedeloosheid my geloofsneerslagtigheid…

By die besef daarvan ontvou dan juis die wonder van die “Onse Vader” :  dat dit stelselmatig duidelike antwoorde bied op al die vrae, worstelinge, sugte, klagte van Job – en ook alles wat eintlik steeds in die hart van elke gelowige woel…

1 in stock

SKU: GEE.HVW.001/7/17 Category: Tags: , ,

Description

Uitgegegee deur Spera Uitgewery Nylstroom

Eerste uitgawe, eerste druk 2013

Sagteband splinternuut geteken deur skrywer

R75