Sale!

Gedagtes van Connie Zondagh

R200.00

Boek is propvol gedigte, gedagtes en mooi foto’s tussen-in. As jy ‘n Suidwes-kind is, wat bietjie terugverlang na Suidwes en sy mense en sy vlaktes en die Kalahari, sal hierdie boek jou aan die hart gryp en laat terugverlang.

1 in stock

SKU: BIO.ZON.001/8/21; BIO.ZON.002/8/21 Category:

Description

John Meinert Printing

Julie 2007

Sagtebandboek effens groter as die gemiddelde grootte boek

Nuut aangekoop by die familie van Zondagh