Gesinskos: ‘n Jaarplan-spaarplan /Erasmus , Christelle en Barnard, Eric

R80.00

Deeglik beplande spyskaarte en inkopielyste vir elke maand.

Meer as 150 beproefde resepte

Leer jou eie spyskaarte saamstel

Volledige inkopielyste vir elke maand

Rek jou rand – koop met ‘n plan

Bespaar tyd, geld en moeite

Out of stock

SKU: KOO.LIN.031/15/5/23 Category:

Description

Human & Rousseau

Tweede uitgawe 2001

Hardebandboek in goeie toestand, daar is vlekke op die rand van die boek, die boek lyk nog mooi en is stewig