Die Nataniel-kombuis / Nataniel

R110.00

Boek het ‘n pragtige skoon uitleg met ‘n lekker groot skrif nie net met resepte in nie maar ook tussenin geskrewe stukke soos eie aan Nataniel, selfs met fotos van ander bekendes wat kook tussenin

Out of stock

SKU: KOO.KIN.001/11/17 Category: Tags: , , ,

Description

Uitgegee deur Human & Rousseau,

Eerste uitgawe 1996,

Omslagontwerp en teksvoorbereiding deur Etienne van Duyker,

Fotos deur Edzard Meyburg, Sketse deur Jeremy Argue,

Voorbladfoto deur Deon de Bruyn,

Sagteband met glanskleurvoorblad, boek is oorgetrek met kleefplastiek in netjiese toestand

R110