Gesondheidsorg / F.S. du Toit

R70.00

Die liggaam ‘n fabriek) Wat is goeie gesondheid, ALg versorging, Voedsel en die doel van voedsel, Melk en Water, Siektes van die Asemhalingsorgane, Hartsiektes, Buikorgane siektes, Senuweestelsel siektes, Bewegingstelsel siektes, Siektes van kliere, Aansteeklike siektes… Met ‘n paar volkleurfoto’s van verskeie mediese toestande.

1 in stock

SKU: NIF.ELI.1082/2013 Category:

Description

Nasionale Pers

Maart 1949

Hardeband sonder s.o. inlas-oopflap-foto van die hele liggaam uitgebeeld as ‘n fabriek met ratte baie mooi en uniek