Ons raaiselpad met Alzheimersiekte / Elise Nel

R200.00

‘n Persoonlike reis.

Elise se eens briljante man begin vreemd optree. Die bevinding: Alzheimer se siekte. Hy vra haar, in ‘n oomblk van helderheid, om by hom te bly tot aan die einde. En Elise doen dit, met toewyding en liefde. Hierdie ware verhaal is vol deernis: vir Elise se man, vir elkeen met alzheimersiekte. Sy geeook praktiese raad aan versorgers en stippel die tekens uit waarna ‘n mens moet oplet.

2 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.NB.002/3/20; NIE-FIKSIE.NB.003/3/20 Category: Tags: ,

Description

Lux Verbi

Eerste uitgawe 2019

Sagteband kleiner boek as normaalweg

Splinternuut aangekoop