Ghoen keer terug deur ID Lamprecht

R70.00

Sy naam is Frederick. Daar was ‘n tyd toe sy maats hom Ghoen genoem het. Dit was die jare toe hy nog vriende gehad het . Nou is hy ‘n alleenoper en noem hulle hom Frik. Vri sy onderwysers skep hy probleme en in sy pa se oe kan hy niks reg doen nie… Wanener mnr Hendrik Borman vir Frik, Meerkat, Loffie en Rooinek op ‘n plaasvakansie neem, leer almal in nuwe Frik ken…

1 in stock (can be backordered)

Description

Uitgegee deur Juventus Uitgewery

Eerste uitgawe, eerste druk 1985

Stofomslagontwerp deur Annette Stork

Hardeband met stofomslag boek so goed as nuut

R70