Sale!

Wellington se suiker / P.H. Nortjé

R120.00

Die beste sketse van PH Nortjé. – ‘n Keuse deur Danie Botha.

1 in stock

SKU: FIKSIE.CHA.006/18/2/21 Category:

Description

‘n Keuse deur Danie Botha

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 1993

Toestand:  Sagteband met gekleurde glansvoorblad, koffiemerk op laaste bladsy en op agterblad sigbaar, boek nog in mooi toestand  binne en teks skoon

Illustrasies: Fred Mouton