God se Smokkelaar /Andrew, Broer

R120.00

Die buitengewone verhaal van ‘n Christensendeling wat die Woord van God in Kommunistiese land ingedra het . Hy smokkel Bybels vir lede van die ondergrondse kerk agter die ystergordyn in.

Out of stock

SKU: GEE.LIN.021/19/26 Category:

Description

Hart Uitgewers

1970

Hardebandboek met stofomslag, omslag toon effens verweer met skeurtjies op rugkant,  in skoon en netjiese toestand