Sale!

Afrikaanse snelskrif (nuwe Kursus) / H.J. Labuschagne en C.J.F. Jacobs

R80.00 R70.00

Pitmanstelsel – gebaseer op “Modern Course”.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE..KAN.007/5/20 Category:

Description

Pitman

Vyfde druk 1986

Sagteband met ligte bruin vlek op voorblad, nog in mooi toestand blaaie vergeel – ongelukkig met ‘n pen gekrap op ‘n paar bladsye