Goue voete / Ben Conradie

R80.00

Ben Conradie, die skrywer van hierdie boek  wat oor ‘n periode van meer as 36 jaar vir die jeug van ons land geskryf het, ge in hierdie boek ‘n intieme kyki in die wêreld van veral die jeug van die verstedelikgte swartman, Dis ‘n lesenswaardige boek.

1 in stock

SKU: JEUG.ALG.087/4/20 Category:

Description

Juta en Kie. Bpk

Eerste uitgawe 1981

Hardeband met omslag nog mooi en netjies, skoolstempels en sakkie agterin boek

Swart en wit skets in boek maar nie vermeld wie die illustreerder was nie