Groot Verseboek / D.J. Opperman

R80.00

Out of stock

SKU: DIG.DON.002/5/19 Category:

Description

Tafelberg

Sesde uitgawe eerste druk 1975

Hardeband sonder stofomslag met swart buiteblad en name en stempels van vorige eienaar voorin – boek in mooi toestand behalwe vir effense skaafmerke op rante van die boek

Blaaie is vergeel