Witpad / Louise Boshoff

R50.00

Maar net een gedig uit hierdie bundel:

atleet

die hart pomp
en pomp
die sterk bene
beur
sweet blink
op die harde rug
die diep bors
iets in die oë
word dier
leeu, luiperd
jagluiperd
afstand as prooi
verskeur

 

 

 

2 in stock

SKU: DIG.ALG.535/12 Category: Tag:

Description

Uitgewer: SA Scientific Publications

Datum: 1999

Toestand: Sagteband bundel nog nuut en skoon