Description
Miles Kelly Publishing
2008
Dun sagteband boekie nog soos nuut
R65.00
‘n Boek wat leer oor haaie.
Terwyl jy die storie lees, sal jy sien sekere woorde is in vetdruk. As jy meer oor enige van hierdie woorde wil leer, blaai na die agterkant van die storie om te sien waar in die feiteboek jy meer daaroor kan lees.
Ryno se droom is om saam met die haaie te duik. Maar toe hy die kans kry, is dit onverwags ‘n skrikwekkende ervaring…
1 in stock
Miles Kelly Publishing
2008
Dun sagteband boekie nog soos nuut