Description
JL van Schaik Beperk
1959
Hardebandboek nog in mooi toestand, bibsakkie en stempels in boek, boek se blaaie is vuil op die punte agv vele kinderhandjies se gebruik, sommige sketse is keurig en lig ingekleur, steeds ‘n oulike en waardevolle boekie
Met prentjies deur Dorothy Hill

