Helde met hoewe : Fleur / Juliette Whelpton

R125.00

Die ware verhaal van Fleur, die getroue Arabierperd van genl. Christiaan de Wet, soos vertel uit die perd se eie bek. Neem ‘n reis deur die verlede op ‘n historiese avontuur, tydens die Anglo-Boereoorlog, saam met dapper manne, verkenners, en vierpotige helde.

Die Helde met hoewe-reeks bestaan uit drie boeke:

Fleur
Bokkie
Dapper

Available on back-order

SKU: JEUG.GRO.(NUUT).008-010/2/11/22 Categories: ,

Description

Groep 7 Drukkers en Uitgewers

Eerste druk 2014

Sagteband nuut aangekoop