Description
Die goeie hoop uitgewers
Eerste uitgawe 1948
Rooi hardebandboek, het verbruiningsvlek op eerste bladsye
Naam van vorige eienaar voorin
Original price was: R80.00.R65.00Current price is: R65.00.
Ek het etlike persone in die omgewing van die waterval ten ooste van Machadadorp gevra en sonder uitsondering het hulle erken dat hulle soms met aandskemerte ‘n figuur bo-op die waterval sien, soms ‘n vrou, soms ‘n man en soms albei tegelyketyd.
Ekself het nie die voorreg gehad om dit te sien nie, maar aan die geloofwaardigheid van my informante mag ek nie twyfel nie – Die Skrywer
2 in stock
Die goeie hoop uitgewers
Eerste uitgawe 1948
Rooi hardebandboek, het verbruiningsvlek op eerste bladsye
Naam van vorige eienaar voorin