Description
Tafelberg
Eerste uitgawe 1984
Hardebandboek met skets op voorblad, sonder omslag, boek en blaaie nog mooi en netjies.
R100.00
In Hendri uit die water begin Hendrina haarself Hendri noem, ’n simbool van ’n soeke na ‘n eie identiteit. Haar ma gaan studeer verder in Nederland en sy moet by tannie Scheep-hulle gaan bly. Sy hou van tannie Scheep, maar kan nie haar vrees baasraak nie. Gereeld gaan sy na die water en kyk daarin om die kind Hendri te sien, die een wat in die water wag om uit te klim.
Out of stock
Tafelberg
Eerste uitgawe 1984
Hardebandboek met skets op voorblad, sonder omslag, boek en blaaie nog mooi en netjies.