Sale!

‘n Maand van dertig jare / Elsabe Steenberg

R85.00 R75.00

In hierdie roman word die laaste stuiptrekkings van ‘n huwelik beskryf. Hierdie onverkwiklike tema, waarin ego teen ego afgespeel word en die kinders as speelbal dien, het sy met ‘n buitengewone sensitiwiteit sowel as ontoegeeflike erns benader sodat die proses van verval wat hier uitgebeeld word, nie neerdrukkend inwerk nie, maar eerder verhelderend.

1 in stock

SKU: FIKSIE.LUC.012/1/18; FIKSIE.SUR.04/04/16 Category:

Description

Uitgewer: Buren Uitgewers

Datum: Geen

Toestand: Hardeband met stofomslag, boek waarskynlik nooit gelees nie, blaaie is nog styf en nuut, puik toestand