Description
NG Kerkboekhandel Transvaal
Eerste uitgawe 1980
Rooi sagtebandboek met heelwat vlekke op buiteblad, boek binne nog skoon, boodskap aan vorige eienaar voorin die boek geskryf
Hierdie boek is Herkoutjies-reeks nr. 4. – Ons skryfwyse en ons segswyse
Ander in die reeks:
- Die algemeen menslike
2. Die natuur , die mens en die abstrakte
3. Ons mense, hul lewenstaak en hul werke