Hie neffens my / Hans du Plessis

R65.00

Psalms soos ons dit ken uit die psalmboek of kerkboeke maar geskryf in die taal van die Griekwa Afrikaans met pragtige sepia fotos by elke psalm. Mooi boek. Boek word afgesluit met Maria se pryslied. Kostelik.

Out of stock

SKU: DIG.DON.030/5/18 Category: Tag:

Description

Uitgewer: Lapa

Datum: Eerste uitgawe 2003

Toestand: Hardeband met mooi gekleurde voorblad in nuwe toestand

Omslagontwerp en kunswerke en uitleg: Tertia du Toit

Fotografie: Heleen Theron