Hitte van die teerpad: songs van die Liedjieboer / Anton Goosen

R70.00

Hierdie bundel is ‘n keur uit Anton se liedjies; (hi)stories en “his stories”, fabels en feite. Goosen se musiekloopbaan strek reeds oor 25 jaar – 15 albums…

2 SARIE-toekennings, 2 SAMA-toekennings en ‘n Geraas-toekenning (2002) vir sy bydrae tot Afrikaanse musiek. Sy werk word gekenmerk deur reisverhale (Liedjieboer), kulturele ontwaking (Lappiesland) en stedelike beskouings (City/Stad).

5 in stock

SKU: DIG.PRO.001/9/20 Category:

Description

Protea Boekhuis

2015

125 bladsye

Boeke is nuut aangekoop