Hoekom sit en wag? Herlewing begin by jou! /Joubert, Stephan

R85.00

Herlewing is nie bloot iets wat iewers anderkant die horison op die kerk wag nie.

Herlewing vind plaas waar gewonde mense op God se roepstem reageer.

Herlewing is vir elkeen wat begeer om God se lig hier op aarde te weerkaats.

1 in stock

SKU: GEE.REL.0501/23 Category:

Description

CUM

Eerste druk 1995

Sagtebandboek in mooi toestand met boodskap aan ‘n vorige eienaar op binnebladsy geskryf