Hollywood-mummie / Jaco Jacobs

R65.00

Is jy dapper genoeg om in die kas te loer?

Toets droom daarvan om die hoofrol in ‘n romantiese fliek te speel. Maat dit is glad nis os maklik om ‘n Hollywood-ster te word nie – veral nie as jy ‘n mummie is nie! Sal Denver haar kan help om die rol van haar drome los te slaan?

1 in stock

SKU: KIN.GRA.006/3/18 en KIN.OUD.008/3/16 Category:

Description

Uitgewer: Lapa

Datum: Eerste druk 2011

Toestand: Sagteband met volkleur gekleurde glansvoorblad in puik toestand

Illustrasies: Chris Venter – volkleur illustrasies

Reeks: ‘n Kas vol monsters-reeks