Description
JL van Schaik
1963
Bruin hardebandboek met kleefplastiek oorgetrek – geringe waterskade sigbaar op onderkant van die boek, sigbaar op voorblad onder
Die boek is ‘n yslike stuk werk met ‘n briefie voorin boek geteken deur die Stadsekretaris van Windhoek (net ter interessantheid). Die taal van die Hottentot is hierin met groot sorg ondersoek en opgeteken.

