Houtwerk vir almal / Peter Alkema

R120.00

Boek bevat 13 stap-vir-stap projekte vir jou huis en gesin.

3D-illustrasies, volkleurfoto’s en aanwysings vir houtwerkers op elke vlak.

Praktiese raad oor gereedskap en tegnieke, asook wenke.

Hoe om houtoppervlakte af te werk, skarniere, mates en vele meer.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.TRE.010/1/20 Category:

Description

Struik Lifestyle (Druknaam van Random House Struik)

2014

A4 grootte boek met volkleur glansvoorblad en binneblaaie, soos nuut

Fotograaf: Doug Place