Description
Uitgegee deur Woord Waarheid
Gedruk deur Groep 7 Drukkers & Uitgewers
2013
Sagteband nuut aangekoop
Baanbreker-reeks
R80.00
HUDSON TAYLOR, (wat die China Inland Mission begin het) en sy sussies, Amelia en Louisa, was mal oor avonture. Hulle het saam wilde moerasgebiede, afgesonderde woude, droeë klipdyke en doringrige heinings verken. Maar ‘n mens bly nie vir altyd ‘n kind nie. Toe Hudson Taylor een-en-twintig jaar oud was, het hy sy tuiste en sy land verlaat om halfpad om die wêreld na China toe te reis. In hierdie biografie sal jy kan uitvind hoe sy gesin gevoel het, watter gevare hy moes trotseer en watter avonture hy belewe het en waarom hy in die eerste plek China toe is.
3 in stock
Uitgegee deur Woord Waarheid
Gedruk deur Groep 7 Drukkers & Uitgewers
2013
Sagteband nuut aangekoop
Baanbreker-reeks