Description
Medpharm Books,
Sagteband boek in goeie toestand,
Eerste Uitgawe 2002,
Illustrasies deur Neels Malan
R70.00
Dit is nou maar eenmaal so dat die waarheid snaakser is as fiksie…
Angstige, onervare bruide en begeesterde bruidegomme is al klaar ‘n wenresep vir ‘n hengse katastrofe wat die hele familie kan oorweldig.
Na emmers vol trane en ‘n klompie jare daarna, kan met nostalgie en baie lag teruggekyk word na alles wat skeefgeloop het op die groot dag en veral die “hunniemoen”.
Hunniemoet Kuppels is komiese vertellings gebasseer op ware gebeurtenisse uit die pen van Santjie Smit, ‘n boorling van Clocolan, ‘n skilderagtige dorpie geleë in die romantiese kersiewêreld naby die Malutiberge in die Vrystaat.
1 in stock
Medpharm Books,
Sagteband boek in goeie toestand,
Eerste Uitgawe 2002,
Illustrasies deur Neels Malan