Mosaïek / saamgestel deur J.P. Smuts & R. van Rensburg

R75.00

Kortverhaalbundel met 13 verskillende skrywers se stories met aantekeninge voorsien. Hier volg die stories en hul skrywers soos in die boek opgeneem:

Die telegram – Adriaan Snyman
Die rooi lig – W.A. Hickey
Die swygsames – C.G.S. de Villiers
Die begrafnis – Holmer Johannsen
Senora  Adela – Uys Krige
Sout van die aarde – Uys Krige
Die matras – Abraham H. de Vries
Die les – Hennie Aucamp
Die man in saal sewe – Dirk Richard
Die draer – Henriette Grové
Die geskenk – Ina Rousseau
Die uitdraaipad – Elise Muller
Die dieper dors – Elise Muller
Die bed – Jan Rabie
Die man met die swaar been – Jan Rabie
Die vaal koestertjie – Eugene N. Marais
Vrae oor die stories agterin boek

 

 

 

1 in stock

SKU: KOR.ALG.022/4/20 Categories: ,

Description

Uitgegee deur HAUM

Vierde druk 1976

Sagteband bundel in netjiese toestand