Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 2016
Sagteband in netjiese toestand
R170.00
Petra Muller skryf op die voorblad van hierdie pragtige boek: “Dié roman is ‘n bewys dat ‘n mens nooit weet wat in die letterkunde kan opduik nie. Soos ‘n loerie voor jou oë verby – die ene glans en groenigheid.”
1 in stock
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 2016
Sagteband in netjiese toestand