Hy lag oor die vrees / Cornelia Kruger

R70.00

Toe die twaalfjarige Philip Sigeunerprinses se hingsvul, Pennsylvania, die eerste keer sien, wéét hy: hulle paadjies gaan nog lank saamloop. ‘n Perd is vir Philip die heel mooiste, dapperste, slimste en getrouste dier op aarde… ‘n Perd is koning, maar Pennsylvania is dié koning…

Van die begin af deel die seun en die perd hul diepste geheime met mekaar en wanneer Philip se pa vermink van die grens af terugkom, is Pennsylvania die enigste een wat begrip het vir Philip se onvermoë dat sy pa soos ‘n verflenterde pop daar lê. Maar dit is ook Pennsylvania wat Philip laat verstaan dat hy nie sy pa kan verwerp omdat sy liggaam nie meer heel is nie. Jy lag daaroor en wanneer jy leer om daaroor te lag, wyk die verskrikking…

Out of stock

SKU: JEUG.CHA.010/27/9/22 Category:

Description

Perskor

Eerste uitgawe eerste druk 1987

Hardebandboek met mooi gekleurde voorblad, stempels voorin boek en een bladsy voorin boek uitgeskeur