Description
Maskew Miller Beperk
Agtste druk , boek is baie oud en blaaie is bros maar propvol uitdrukkings
Dun sagtebandboekie in effens kleiner as A5-formaat, baie bros en kosbaar met 96 bladsye
R80.00
Ten slotte is daar ‘n bylae Motor-, Tennis-, Krieket-, Swem- en rugbyterme bygevoeg sodat die leerling in hierdie opsig tweetalig kan word…
Tewens is ‘n afdeling oor Anglisismes en afkortings, sowel as ‘n lys van Korfbal-, Fiets-, Hokkie-, Fotografie-, Boks-, Atletiek- en Bofbalterme ingesluit.
Out of stock
Maskew Miller Beperk
Agtste druk , boek is baie oud en blaaie is bros maar propvol uitdrukkings
Dun sagtebandboekie in effens kleiner as A5-formaat, baie bros en kosbaar met 96 bladsye