Description
Uitgewer: Perskor
Datum: Tweede uitgawe, eerste druk 1977
Hardeband met stofomslag boek in netjiese toestand, klein stukkie bo-aan omslag is effens verweer, pen inskrywing op binneblad
R350.00
Hoofstukindeling:
Etienne Leroux – Jeugmomente, Ernst van Heerder – Beeld van ‘n jeug, Abraham de Vries – Op pad Sjina toe, Elisabeth Eybers – ‘n Pastoriedogter, Chris Barnard – Op ‘n dag in Rome, NP van Wyk Louw – Kinderfantasie, Elsa Joubert – ‘n Les in Musiek, André P. Brink – Skuld en boete, WA de Klerk – Die verlede dinge , Ingrid Jonker – ‘n Daad van geloof, FA Venter – Hartseergeid, Dolf van Niekerk – Die anatomie van ‘n eerste dood en Bartho Smit – Jeug sonder Wêreld
1 in stock
Uitgewer: Perskor
Datum: Tweede uitgawe, eerste druk 1977
Hardeband met stofomslag boek in netjiese toestand, klein stukkie bo-aan omslag is effens verweer, pen inskrywing op binneblad