Insekte / Ivy Mulder

R65.00

Inhoud:

Insekte in die algemeen

Die sprinkaan

Die heuningby

Die mier

Toetse is na elke afdeling ingesluit sowel as aan die einde van die boek. HIer en daar in pen ingevul

Out of stock

SKU: KINDER-NIE-FIKSIE.ALG.601/2015 Category:

Description

Uitgewer: Daan Retief

Datum:  1979

Toestand: Hardeband met mooi gekleurde voorblad, boek in mooi en stewige toestand

Illustrasies in swart en wit deur Alida Carpenter