Brue / Norman en Madelyn Carlisle

R65.00

Die boek se inhoud is as volg:

Die eerste brue

Watter soort brug is dit?

Brue wat beweeg

Hoe brue gebou word

‘n Paar buitengewone brue

Iets om oor na te dink

 

1 in stock

SKU: KINDER NIE-FIKSIE.848/2012 Category:

Description

Uitgewer: Die kinderpers van SA

Datum: Afrikaanse uitgawe eerste druk 1971

Toestand: Hardeband boek sonder stofomslag, vuil merke op buitekant van boek met koffiekolle, inhoud nog in puik toestand

Voorbladfoto: Foto van die binneblad op foto – geen omslag tans

Illustrasies: George Wilde

Reeks: Kinderpers van SA

Vertaal: Deur A.M.L. Thomas