Is jy die stiefkind van die moderne kerk? /Coetzee, Josef

R120.00

“Geen denkende (en eerlike) Christen sal onveranderd anderkant uitkom nie.”

‘n Oorsig oor wat met die kerk gebeur as die meeste mense in die gemeenskap lidmate is.

Mag alle gedooptes aan die kerk behoort?

2 in stock

SKU: GEE.LEE.077/8/25 ; GEE.WAV.004/8/3/22 Category:

Description

Uitgegee deur Woordverspreiding

Tweede uitgawe 1998

Sagtebandboek soos nuut

Eerste uitgawe het verskyn onder idei titel: Die Hervormers en hul stiefbroers