Description
Human & Rousseau publiseer met samewerking van AA Balkema
14 November 1980
Hardeband met mooi netjiese omslag boek soos nuut
R150.00
Hierdie bundel is uitgegee by geleentheid van die 60ste verjaarsdag van die skrywer op 14 November 1980.
In hierdie versamelbundel is al die verhale van Jan Rabie se drie kortverhaalbundels Een en twintig, Dakkamer en Agterplaas en Die roos endie pels versamel. ‘n Verdere sewetal kortverhale word vir die eerste keer gepubliseer.
Versamelverhale kan met reg ‘n versamelaarsitem genoem word.
Out of stock
Human & Rousseau publiseer met samewerking van AA Balkema
14 November 1980
Hardeband met mooi netjiese omslag boek soos nuut