Description
Genugtig Uitgewers
Eerste uitgawe 2005
Sagtebandboek, in mooi skoon toestand, effense skaafmerke op buiteblad en ‘n penmerk op die voorblad
Original price was: R130.00.R120.00Current price is: R120.00.
Vir haar debuut, Flarde, is Marlize Hobbs bekroon met drie pryse: die UJ-prys, Jan Rabie / Rapport-debuutprys en die gesogte Eugène Marais-prys.
Ek skryf oor die vrou wat ek sou kon liefhê: Jy is my hongerte, my hyghongerte, my tonghongerte.
Sjoe, sê my shrink. Wow!
Ek skryf oor die mand wat ek sou kon liefhê en verwerk dit in ‘n lied: Ek sien jou lê in die mielieblare, ek sien jou delf vir diamante, ek kreet jou naam oor die balkonne.
Mmm, sê my sielkundige.
Los my uit, sê ek.
Hoe gaan dit met jou onttrekking?
Ek hou my hande voor my uit.
Vertigo, sê hy.
Die shakes, sê ek. Ek sweet myself papnat in die nag. Ek sien goggas en goete. Die vlermuise – ek moet heeltyd koes of hule vlieg in my vas. En otog, die sprinkane.
Hy lag: jy het een moerse verbeelding aan jou.
Wragtag, ja.
(Vanaf die agterblad van Flarde)
Out of stock
Genugtig Uitgewers
Eerste uitgawe 2005
Sagtebandboek, in mooi skoon toestand, effense skaafmerke op buiteblad en ‘n penmerk op die voorblad
Weight | 0.193 g |
---|