Jangroentjie: Keurbundel vir die jeug /Smuts, JP en Smuts, Ria

R75.00

Inhoud:

Die geelbles deur H.J. Vermaas
Die hoogste blom deur Chris Barnard
Die onoorwonne berg deur W.A. de Klerk
Die laaste pruime deur Audrey Blignault
Mirre en wierook deur W.A. Hickey
Ons gesels weer more deur Alba Bouwer
Die wors deur Hennie Aucamp
Rugby in Frankryk deur Uys Krige
Die bloukuil duer C.F. Rudolph
Proefkonyn op Mont Blanc deur Jan Rabie
Die elite deur Johan Coetzee
Die dag van die roos deur Jan Rabie
Bronnelys

 

 

 

1 in stock

SKU: KOR.ATA.138/31/26 (c) Category:

Description

HAUM

Vierde druk 1981

Sagtebandboek met geringe skaafmerkies en rooiplakker op rugkant, stempelmerk op binneblad