Jasper Bobbejaan word boer deur Elizabeth Opperman

R60.00

Storie word ruim met volkleursketse ondersteun met min teks. Jasper op sy rooi trekker en sy vrou Bessie kook kos op ‘n ou stoof wat my aan my ouma se aga-stoof herinner…

Out of stock

SKU: KIN.RED.002/8/17 Category: Tags: , , ,

Description

Daan Retief uitgewers

Eerste uitgawe 1979

Hardeband  met mooi gekleurde voorblad nog mooi en stewig

Pragtige sketse

R60