Redding in die reën / Jenny Seed

Dit sous vir dae lank al sonder ophou en daar is berigte van vloedskade vanoor die hele Natal. Die Cumming-gesin sit rustig in hul woonkamer toe die ramp hulle tref. ‘n Moddervloed stroom hul huis in en saai verwoesting. Sharon word in ‘n stoel vasgekeer. Gaan die reddingspan haar betyds daar uitkry? ‘n Spanningsvolle verhaal oor die ontreddering en angs wat met natuurrampe gepaard gaan deur wêreldbekende skrywer Jenny Seed.

Category:

Description

Uitgewer: Daan Retief

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 1990

Toestand: Hardeband boek met mooi gekleurde voorblad

Vertaling: Deur HJM Retief

Oorspronklike titel: Rescue in the rain

Omslagontwerp en illustrasies: Carine Marais