Jeanne Goosen: ‘n Lewe vol sinne / Petrovna Metelerkamp

R300.00

HIERDIE BOEK IS SPLINTERNUUT EN  WORD ONGEVEER OP 17 JULIE 2020 VERWAG VANAF DIE UITGEWER.

‘n Biografie van die bekroonde skrywer Jeanne Goosen, met foto’s, briewe en bydraes van vriende wat vertel hoe hulle dié ikoniese figuur ken.
Die skrywer, Petrovna Metelerkamp, is die 2019-wenner van die ATKV-Veertjie vir nie-fiksie vir Ingrid Jonker – ‘n Biografie.
Die boek bevat materiaal wat voorheen ontoeganklik was en beloof om ure se leesgenot te verskaf aan die duisende aanhangers van die digter-dramaturg en skrywer van Ons is nie almal so nie.

2 in stock

SKU: BIO.H&S.004/7/20; BIO.H&S.005/7/20; BIO.H&S.006/7/20 Category:

Description

Protea Boekhuis

Uitgegee op 29 Junie 2020

Sagtebandboek splinternuut aangekoop

230 x 160 x 25mm (L x W x T)

ISBN : 978-1-928283-39-3