Description
Gedruk in Amosstraat 34 Colbyn, Pretoria
29 Augustus 1955
Groot dik hardebandboek effe groter as ‘n A4 grootte boek, bladsye verbruin, resepnotas op binneblad geskryf en ‘n skeur op omslag wat herstel is, boek vuil aan die papierkant en kleeflintmerke op die binneste blaaie, boek is baie gebruik maar nog steeds ‘n nuttige boek om te besit
Swart en wit fotos van verskeie resepte en benodighede, ook sketse van vleissnitte wat handig is

